altGeorgekorps vier 'n suksesvolle 2013! George hou Safariete om 2013 af te sluitHard werk is deel van die uitdaging vir enige Korps, maar ons skep ook geleentheid om 'n bietjie te ontspan.george safari2013 2

Herdie jaar het ons in 'n ligter luim saamgekuier op ons Safari ete.

Die tema was 'So sal jy my nooit weer sien" Almal het hartelik saamgekuier en 'n besige jaar afgesluit met 'n lekker saam kuier.

Deel hierdie artikel
FaceBook  Twitter