George Vryburgers 2013 Bestuurspan

alt George kies nuwe bestuur vir 2013

Pieter Pretorius (Adjunk Stuurman) Chris Els (Basuin) Herman van Zyl (Stuurman) Mossie Mostert (Fiskaal) Renier Prins (Skrywer) Dirk Kotze (Koppelknaap)

Koppelknaap Dirk Kotze het die lysels oorgegee vir die jaar 2013 aan Herman van Zyl.

 

Deel hierdie artikel
FaceBook  Twitter