tamaaibraai

Vryburger Tamaaibraai:  8 April 2017

Die Tamaaibraai is Vryburger Omgeemense se heel nuutse inisiatief en is iets waaroor ons baie opgewonde is.

 

Op Saterdag 8 April gaan elkeen van die 22 korpse elk by ‘n ouetehuis of soortgelyke inrigting braai. Die idee is om die oumense uit hul kamers te kry en bietjie te bederf. Daar sal dalk ‘n sanger of storieverteller wees om hulle te boei, natuurlik ook braaivleis en, wie weet, dalk ‘n ou ietsie sterker ook...

 

Ons rowwe somme dui op hierdie stadium dat ons vir meer as 1,000 oumense op daardie dag gaan braai en bederf.

Deel hierdie artikel
FaceBook  Twitter