alt Rawsonville Steakhuis Vryburgers van Rawsonville het tydens die die Cape Agri Week by Kleinplasie in Worcester die Steakhuis bedryf. (November 2015)

Lees Meer:

alt Tijgerberg Pokeraand Die Vryburger Omgeemense van Tijgerberg het n baie suksesvolle poker-aand gehou. (Oktober 2015)

Lees Meer:

alt Oos-Londen (voorheen Port Rex) Kankertee Oos-Londen Vryburgers en hul dames hou jaarliks hulle Kankertee waar fondse vir CANSA ingesamel word. (Oktober 2015)

Lees Meer:

alt Pietersburg Wynveiling Vryburgers van Pietersburg het hulle jaarlikse wynveiling saam met die Robertson Vryburger Korps aangebied. (Augustus 2015)

Lees Meer:

alt Worcester Wildsvleisete Die wildsvleisete was vanjaar weer 'n heuglike geleenthied. (Augustus 2015)

Lees Meer:

alt Kroonstad Motorfietsklub Kroonstad se Omgeemense bied die Raptors Motorfietsklub se jaarafsluiting aan om fondse in te samel. (November 2015)

Lees Meer:

alt George Kos-vir-KindersfeesKos-vir-kinders-Fees, 500 mense in die aartappel stoor, lekker musiek, en baie pret (November 2015)

Lees Meer:

alt Worcester Manne-OntbytKobus Wiese die gasspreker by Worcesterkorps se Manne-Ontbyt

Lees Meer:

alt Die Kroonstad VlooimarkKothuis Mark (Vlooimark) gehou op Saterdag 23 November 2013

Lees Meer:

alt Skaapkop, jou lekker ding!Skaapkop ete gehou op Saterdag 26 Oktober 2013

Lees Meer: