Dagbestuur kan gesien word as die Nasionale Bestuur wat oorsig en samewerking op nasionale vlak uitoefen.
Dagbestuur word twee jaarliks aangewys en word verkies uit korpslede van verskillende korpse
Die volgende persone dien op die Nasionale Dagbestuur:
Nasionale President |
Visie-President |
Vaandrig |
Basuin |
Rentmeester |
Nasionale Skrywer |
Webmeester |