Algemene vrae:

Q?
Waar kom die naam "Vryburgers" vandaan?
A.
Hulle was die eerste landbouers en pioniers aan die Kaap.  Toe die diensorganisasie 50 jaar gelede gestig is, is op die naam besluit aangesien Vryburgers ongebonde pioniers was wat deur harde werk 'n verskil gemaak het.
Q?
Vir watter dorpe word nuwe korpse beplan?
A.
Vryheid, Welkom, Middelburg, Barrydale, Villiersdorp, Weskus
Q?
Hoe kan u betrokke raak?
A.
Enige finansiƫle steun is welkom, asook skenkings van kosprodukte. Vul die "Kontak ons" vormpie in en die naaste korps aan u sal met u skakel.